• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

JacquesDup, welkom.

Started by PM, January 03, 2012, 08:11:16 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hartlik welkom aan jou JacquesDup.  Jy sal vind dat elke skrywer sy eie plekkie het waarin ons ons eie werk plaas.  As jy ook graag jou werk wil plaas, sal ek vir jou 'n eie plekkie skep, spreek net die woord.

Jy sal gou al die skrywers leer ken en ek hoop jy sal die forum geniet. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Altyd lekker om nuwe gesigte te sien. Welkom hier by Telkom.






:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek was 'n bietjie voor op die wa.  (Soos gewoonlik.  :icon_biggrin: )  JacquesDup werk by die Universiteit van Wisconsin in Amerika waar hy Afrkaans as vak doseer.  Hy toer saam met sy studente hier in SA.  Hy sal eers so teen die einde van Januarie sy kop hier kom insteek.   :icon_biggrin:
www.openlanguages.net  gaan loer gerus daar wat hy doen. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Welkom hier by ons, JacquesDup.
As jy huistoe verlang, kan jy altyd hier kom kuier en 'n koffie  :coffee2: saam met ons drink.
Geniet die toer.
elle