• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Pharos-afrikaanse-speller

Started by PM, January 11, 2013, 11:48:41 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek wil graag verneem of een van julle hierdie program ken en/of al gebruik het. 

http://nuwegeskiedenis.co.za/pharos-afrikaanse-speller-new/
Om te weet is om te verstaan.

Aspoestertjie

Pharos was goeie skrywers maar hul handskrif is amper net so onverstaanbaar soos griekse hirogliewe.




:mumum:
Oupa sê: Wyshyd is die truspieël van die ouderdom.

PM

Aspoesie, jy is weer baie slim vandag, ek sal sommer vir Oupa vra om jou oor sy skoot te trek.   :icon_biggrin:

:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Aspoestertjie

Hy sal eers vir Swagman moet stuur om my te vang....



:mumum:
Oupa sê: Wyshyd is die truspieël van die ouderdom.

PM

Hmmmm, dit klink vir my na 'n uitdaging.  Ek sal bietjie kyk of ek so 'n woordjie in Swagman se oor kan fluister.  Mens weet nooit.  Ek hoor die man is 'n ware heer en as hy nou so tussen die lyne kan lees dat jy eintlik in die moeilikheid is, sal hy dalk kom help. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Speller of te not - ek geniet julle woordspel altevol  :icon_biggrin: :notworthy: :icon_salut: