http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Reg-om-Yssee-vir-oulaas-te-pak-20111217Ek het die voorreg gehad om op 'n 'toer' te gaan op die SA Agulhas net voor haar tweede laaste vertrek Suid.
Die Rooi Taxi het in die Kaapstad hawe gele en ek kon aan geen ander iets dink om eerder te doen as om aan boord te gaan en dit te belewe nie.
Ouma het in die Kaptein se stoel gaan sit vir 'n bietjie rus na die steil staaltrappies van dek tot dek.
En die manne is vriendelik. En geduldig met ons oues.
Wonderlike ervaring.
Louis, sal jou seun met die SA Agulhas terugkeer vanaf Marion of keer sy terug voor sy tyd om is? Hy is op Marion hierdie keer?
Ek wonder wat van die SA Agulhas sal word, siende dat sy in nog so 'n goeie toestand is, wanneer sy 'aftree'.