• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

mosambiek 2015 #10

Started by AB, May 29, 2015, 03:05:01 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

#10


Hier in die middel is 'n vis al lyk dit nie so nie














































guitar shark




kyk hoe kruip hy weg jy sien net sy ogies af ten toe knip....electric ray








# 11 vervolg



PM

Werklik pragtig AB.  Wens ek kon ook duik!  :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

AB

op ons laaste duik was 'n tannie van 70 saam wat op 56 begin duik het......nou die dag gelees van mense wat op 70 na 75 begin duik en dit rerig geniet op oor 80

PM

Dalk moet ek probeer, maar ek glo nie my engtevrees sal dit toelaat nie.   :angel12:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Sjoe, dit is elke keer 'n fees vir my oë wanneer ek by jou plasings oopmaak.

Meraai vannie Baai

Ek stem Fransi. Gewoonlik deel ek die skakel dadelik met Outoppie sodat hy ook kan deel in AB se wonderlike fotografie  :angel8:

AB

ek hoop ek kan een van die dae vir julle ou kastele wys.

Meraai vannie Baai

Soos gewoonlik is ons plekke in die voorte ry geboek Stoffel  :bootyshake: :notworthy:

AB

ons vlieg môre die tyd van kaapstad af dublin toe vir 2 weke vir een week toer en een week by vriende kuier. Hoop ek kan mooi ou geboue en mooi landskappe in die lens kry

Angelica

Foto's is pragtig.
Geniet jou toer en kuier en kom veilig terug.
Ons het wyn nodig, so jy moet hier wees as die druiwe begin gis.

elle