• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Rooiwyn en reen

Started by PM, September 28, 2016, 06:58:26 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Julle, ek was altyd versot op rooiwyn, maar vandat ek AB se rooiwyn geproe het is ek 'n rooiwynvraat. 
AB, ek sien vreeslik uit na die volgende oes.  Kan ons nie maar 'n foto kry van die wingerde nie. 

Die kannetjie-idee werk sover nog baie goed. 

Om te weet is om te verstaan.

AB

Ek het vanoggend gehoor ek het vir verlede jaar se wyn n silwer medalje op Michelangelo gekry.

Meraai vannie Baai

Oe la la! Baie geluk Stoffel  :notworthy: :hello2: :icon_salut:

AB


PM

Baie geluk AB.  Dit is wonderlike nuus.  Hierdie jaar se oes moet 'n goue medalje haal.  Verseker!  Het jy ingeskryf?
Om te weet is om te verstaan.

AB

Ek het vanjaar se wyn ook in geskryf  maar nie iets gewen nie. EK dink die rooiwyn is nog te jonk. Op die skou uitslae kan mens sien dat net 3 rooiwyne van 2016 iets gekry het, ek sal vanjaar sin weer vlg jaar inskryf Ek het meer hoop vir 2017 se oes want ek gaan die ding effens anders aanpak van die begin af en die stokke gaan ook effens ouer wees. Ouer stokke maak lekkerder wyn as jonger stokke.

PM stuur my asb jou seun se sel nr na my e pos adres dat ek hom en die 2 wat die pakkies moet optel bymekaar kan uit bring.

abr@breede.co.za