• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kersmusiek..

Started by Angelica, December 14, 2011, 05:36:30 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Indien julle hierdie CD kan kry of het..
O holy night - Choir of the New Apostolic Church, Cape Town.  Dit is al in 1995 gesny en ongelukkig maak ek eers gister daarmee kennis.
Die harmonie van hierdie stemme is hoendervleis-wekkend.  Beslis nie die gewone Jingle Bells nie.
elle

PM

Sal bietjie op die uitkyk wees daarvoor.  Klink baie mooi. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

is daar enige kontakbesonderhede daarop, Elle?
adéle  :grommit: