• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

PM, is dit nodig???

Started by Angelica, May 04, 2013, 06:17:59 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Hi PM,
Ek het 'n FB-vriend wat in Boek 2 wil publiseer.  Of is dit bietjie laat?
Sy naam is Cornelius Roelofse, as jy wil gaan gesels daar.
Moet hy eers by Afrikaanse Forum aansluit?
Wat is die volgende stap?
(Ek het al van sy bundels gekoop.) 
elle

PM

Hy is welkom Els.  Dit sal gaaf wees as hy wil lid word en van sy werk in sy eie afdeling plaas.  Dan deel ons in die pret.   :icon_biggrin:
Jy weet ek weet nie veel van FB nie, ek sal gaan loer, anders sal ek dit waardeer as jy vir my 'n skakel gee. 

Die ouens het tyd tot die 15de om finaal te sê hoeveel bladsye hulle wil hê of nog wil hê.  Die boek het nou 214 bladsye in en ek wag nog vir twee ouens se werk.  Ons is amper daar. 
Om te weet is om te verstaan.

PM

 Cornelis het aangesluit en ek het al van sy werk voorgelê vir die boek.  Kyk asseblief in sy eie plekkie en help skaaf en skuur.  Sy profielblad se inligting is by "welkom" en as julle ook daar sal help met die proeflesing sal ek dit baie waardeer. 
Om te weet is om te verstaan.