• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dawid word Oscar

Started by PM, October 10, 2021, 04:03:19 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hier is wat gebeur as mense geen respek het vir jou eiendom nie.  Arme Dawid moes agterbly want hy was te swaar om saam te neem.  Toe ons terug kom huistoe, lĂȘ arme Dawid aan flarde agter in die eens groentetuin.
Nee man, ek kon hom mos nie so verlate daar los nie.  Toe maak ek 'n plan en plant hom in die grond.  Jo moes 'n foto kry, natuurlik en haar opmerking was: Toe word Dawid Oscar. 
Arme Dawid, hy kan nie kapsie maak nie, want hy het nie 'n voet om op te staan nie. 
Om te weet is om te verstaan.

PM

Hier is 'n bietjie beter foto. 
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Ha ha ek onthou nog die mannetjie,

Gee hom 'n spitvurkie, dan doen hy darem iets met sy kort bene  :evil6: :evil6:

Ek dink ek het fotos van David wat nou Oscar is. Sal kyk of ek dit hier kan opsit. Dalk moet ek dit by die oor 18s sit,  :evil6:

:angel12:

PM

Ag nee wat, die ou wat nog nie gesien het nie lieg.  Plaas dit net hier.   :pottytrain2:
Om te weet is om te verstaan.