• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

iets interessant

Started by Lox, December 03, 2011, 06:29:28 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Lox

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Angelica

Dankie Lox!
Baie interessante artikels.
Groente:  Nou wie sou nou kon raai ons eet daagliks 'ingevoerde' kosse?
Ek wil ook 'n ekspert in wynproe word.  Waar kan ek aanmeld?
Lox, ek wil gaan soek vir jou wyn in die wyn-afdeling.  Noem die labels (as jy wil...).

elle

PM

As jy lief is vir rooiwyn kan jy gerus Lox se "studente-pakkie" "grand woord vir
dooswyn  :icon_biggrin:
probeer.  Goeie waarde vir geld.
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Glimlag ek nou vir die 'studente pakkie' .
Het ook al die een gehoor:  'Arm man se briefcase'.  Kom uit die Vlakte uit.  Baie oorspronlik.
Ek weet nie eens wat Lox se wynkelder se naam is.
Gee dat ons dit met die volgende braai kan skink en drink.
elle

Lox

Ons kelder se naam is Badsberg

Ons wyne is nie algemeen in die handel beskikbaar nie maar jy sal dit wel in die Ultra drank winkels kry. Sover ek weet is dit net die bottelwyne en nie die 3 liter sub B tassie nie.

http://www.badsberg.co.za/


http://www.facebook.com/pages/Badsberg-Wine-Cellar/107611734549

ek hoop jy kry iewers en geniet dit

ons lewer ook landwyd met koerier af indien jy by die kelder bestel.

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Naas

As studente het ons die bokswyn op die suiwer afrikaanse naam van "dooswyn" geken. En as die dominee saamdrink het ons die wetenskaplike naam van "Viné De La Conté" gebruik. Frans vir "dooswyn".
Latoes (laat oes) is my gunsteling dooswyn.



:icon_bigsmurf:


Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Nou-ja, dit is al laataand en die 'Contessa'  (Mev.Dominee) wie se man eintlik met "elecrtricity" Mr.Contelectricty" te doen het,  en wil saampraat oor "dooswyn", wat eintlik niks met electricity te doen het nie, gaan nou slaap, goed gerooiwyn, of is dit nou dooswyn?  Sorteer dit maar uit, ek is nou vodde!  Lekker slaap!
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Oh my word.... Sub A tassie.. en daai franse conte something.
Die party raak nou rof en onbeskof.
Ek gaan soek vir daardie wyntjie, Lox en as ek dit nie kry nie, gaan ek by die kelders bestel.
elle