• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

wees versigting

Started by Lox, December 01, 2011, 07:37:38 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

VRIENDELIKE RAAD : WEES ASB VERSIGTIG.



"n Onlangse gesamentlike studie deur die Departement van Gesondheid en die Departement van Vervoer, het getoon dat 23% van alle verkeersongelukke is verwant aan alkohol.



Dit beteken dat 77% van alle padongelukke deur poe#@olle veroorsaak word, wat net koffie, tee, koeldrink, sappe, yogurt en sulke goed drink.



Wees asb versigtig vir hierdie tipe mense of vriende wat NIE ALKOHOL DRINK NIE.



Hulle veroorsaak 3 keer meer padongelukke.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

O gaats, nog nooit so daaraan gedink nie!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.