• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

My hart - ABC

Started by Trapsoetjie, October 05, 2011, 11:35:48 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

My hart

Anker jou hart.
Blou~groen oë tart.
Chaoties is die toestand, wat
domastrant pos vat.
Eerlike gevoel,
fakkel brand warboel.
Geluks storms
herhaal emosies wat
inderhaas plaas vind.
Jaloesie is 'n
kanker wat
los hande
met my weg hol.
Noodlottig
Ontplof!
Pleitend is dis slagoffer
Quisling is my hart!
Roekeloos
stoot ek
tot by die
uiterste. 
Volkome band omring
waarheid tussen ons.
X-strale wys
yslike groot hart!
Zoem jy deur my lewe soos 'n by!

© Trapsoetjie


PM

Pragtig gedoen Trappies.  Jy het hierdie struktuur mooi onder die knieg!   :love7:
Om te weet is om te verstaan.