• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

coffee shop

Started by Lox, November 16, 2011, 08:55:21 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

I was in a Coffee Shop recently when I suddenly realized I desperately needed to fart. The music was really, really loud, so I timed my fart with the beat of the music."

"After a couple of songs, I started to feel better. I finished my coffee, and noticed that everybody was staring at me...."

"Then I suddenly remembered that I was listening to my iPod."
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Iets wat nog altyd vir my interessant is, is hoe hierdie grappies die rondte van vader Cloete kan doen.
Ek kry maklik een grappie, op dieselfde dag, uit Engeland, NZ, Holland, en vyfkeer lokaal. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

ek kry ook so baie selfde grappie van verskeie mense
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Dit help my ook niks nie nĂȘ, want as ek 'n grappie moet vertel dan kan ek nie eers een onthou nie, al het ek dit 20 keer gekry.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

ek lees i grappie so 3/4 dan besef ek ek het hom al paar keer gelees maar kan nie eers die einde onthou nie, dan lees ek klaar en lag weer

ek het gehoor van die 4 pelle wat saam getoer het. net hulle 4 in een voertuig. later is die stories en grappe op. toe nommer hulle die 50 beste grappe en as een aan daai grap dink dan gee hy die nommer en almal lag want hulle kan die nommer se grap.

dit werk toe baie goed en na so paar dae gaan maak hulle 'n draai in die kroeg en so vertel ander mense grappe en hulle 4 gee net nommers en lag en die ander mense weet nie waaroor hulle lag nie.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Angelica

Bere (met 'n kappie op die eerste 'e') jou grappies tot volgende jaar en plaas hulle dan. 
Ons is dan 'n jaar ouer en wie weet, miskien onthou ons dan nie meer so goed by daardie tyd nie.
elle

PM

Ek is al lankal daar.   :icon_biggrin:  Oud word het sy voordele.  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.