• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

vryery

Started by Lox, November 21, 2011, 06:47:28 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

'n Polisieman op patrollie sien een aand 'n kar in 'n verlate straatjie geparkeer. By nadere ondersoek blyk dit dat daar twee tieners in die kar sit, 'n jong man voor besig om 'n rekenaartydskrif te lees, en 'n jong meisie agterin besig om te hekel.

Die polisieman klop aan die venster, en die jong man maak dit ook. "Ja, konstabel?" "Wat doen jy?" "Ek lees 'n rekenaartydskrif, konstabel."

"En wat doen die meisie?" "Sy hekel, konstabel." "Seun, hoe oud is jy?" "Ek is negentien, konstabel," antwoord die jong man. "En hoe oud is die meisie wat daar agter sit en hekel?" Die jong man kyk op sy horlosie en sĂȘ: "Wel, konstabel, oor vyftien minute sal sy sestien wees."
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Angelica

What a waste of time.. kon hulle nie maar solank begin oefen nie.
Kinders darem.
elle

PM

 :icon_biggrin:  Ek hou van wetsgehoorsame kinders.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.