• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Griet

Started by PM, November 13, 2011, 03:21:53 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ellé, kan ek asseblief Griet se plek hier bespreek.  Ek dink dit is een van die mooiste gedigte wat ek nog gelees het en dit sal 'n skande wees as jy dit nie met die ander deel nie.  Dit is so mooi!
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Oh my word !! 
Dis wonderlike nuus.  Sjoe.
Natuurlik mag jy. 
elle

PM

Dit is jou voorreg Ellé.  Kom plaas dit asseblief. 
Om te weet is om te verstaan.