• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Babbelnaas (aanpasbare proeswoord van Naas)

Started by Meraai vannie Baai, October 05, 2011, 03:57:47 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Babbelnaas: As ek sjampanje gedrink het kry ek "borrelsiekte" en dan raak ek babbelnaas. (So kan die naam aangepas word na aanleiding van die 'naam van die drinker' van die borrelsake!)

PM

As ek my naam daaraan moet las, babbelpetra, dan sal almal weet dat my bek nie brieke het nie. 
Om te weet is om te verstaan.