• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Farm Ville 2

Started by PM, February 02, 2016, 04:00:13 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Toe verlei my broer my met hierdie speletjie en toe verpes ek almal se siele sonder enige sukses.  (Adele het kom oes, dankie)
Kan julle my  asseblief 'n paar wenke gee?
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Ek speel dit nie so ek het ongelukkig nie wenke nie. Geniet dit. :-)

Meraai vannie Baai

Speel ook nie. Geniet jouself mater  :toothy4:

PM

Nee wat, dalk is ek net onnosel, maar dit is 'n geweldige frustrasie.  Ek het nie die geduld nie, en dan het ek ook nie die internettoegang wat ek graag wil hê nie. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

geen kennis nie, speel geen fb speletjies ook nie, het almal geblok, dan irriteer hulle my ook nie   :toothy4: 
sorrie vriendin xx
adéle  :grommit:

PM

Dit is goed so.  As ek weet jy kan dit blok is ek bly, ek wil nie graag 'n pyn in die nek wees nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai