• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

koffie

Started by Lox, November 14, 2011, 05:48:49 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Lox

Koffie maak 'n mens definitief aggresief. Ek het gisteraand 12 dubbel brannewyne gedrink? en my vrou twee koffies. Jy moes sien hoe de moer in was sy.:)
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

Vadertjie toggie tog Stoffel. Innnige simpatie  :toothy4: Arme Outop (ek is verslaaf aan baie dinge, onder andere ook my boeretrosie!)

Lox

ek is ook verslaaf aan......    ................              ...................          en.............. .
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Angelica

Giggles... ek is ook verslaaf aan 'n paar dinge...   koffie en koop en werk en lees en daai anner goete wat so lekker is.....
elle

PM

Hi Lox, ons het iets in gemeen.  Ek is ook verslaaf aan ...........     ............... en aan ............ :sign10:  en koffie ens.   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

veral daai ander goete wat so lekker is soos tjoklits en ........,    ............ .
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.