• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

On Board ZoomZoom African Airways..

Started by Angelica, November 13, 2011, 09:57:22 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

On Board ZoomZoom African Airways

Stewardess:  "What would you like to drink, sir?"
Passenger :  "Do you have dry white wine?"
S:  "Sorry, sir, the wine he's wet.   What else would you like to drink?"
P:  "Can I have a Grand Cru?"
S:  "Sorry, sir, but the ground crew they don't fly.  What else would you like?"
P:  "Do you have Bols?"
S:  "Eish, the white men.  Sorry, sir, but the captain he has.  What else can I offer you ?"
P:  "Can I have a Captin Morgan?"
S:  "Sorry, sir, the Captain he is Captain Tshabalala, but he is flying the plane right now.  What else would you like?"
P:  "Just give me some coffee."
S:  "How would you like it, sir?"
P:  "DECAFFEINATED,  PLEASE!!!"

(Mens kan ook net sovĂȘr  ordentlik wees)
elle

PM

Ek is seker sy het nie in trane uitgebars nie.   :icon_biggrin:

My liefie het so pas vertrek Sjina toe.  Hoop nie hy kry dieselfde probleme nie.  Gelukkig vlieg hy met Emirates.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Nee, beslis nie op Emirates.
Aaah.. toemaar, hy is een van die dae terug.
Dink net aan die volgende: hele bed vir jouself, geen nat handoeke op die vloer, geen sokkies onnerie bed...
elle

PM

Lekker lag ek nou.  Hannes is die netjieste mens wat jy kan wens om te kry.  Al wanneer jy sy sokkies op die vloer sal kry is wanneer ek die wasgoedmandjie in die waskamer vergeet het.  Dan sal jy dit net daar kry, daar waar die mandjie moes gestaan het.   :icon_biggrin:  My fout, skuus!

Hy is altyd skoon en netjies en ruik so lekker!  Sy hare is netjies en ek lief sy hande, naels altyd skoon en netjies versorg.  Blink skoene en jy kan enige tyd met trots in sy voertuig klim.  Dit is netjies en skoon. 

Ja, hy trek soms die beddegoed van my af, maar dit is maar net in sy slaap en buitendien, al deel ons een bed, het ek die probleem opgelos deur vir elkeen sy eie beddegoed te "dek".  Ons koning-grootte-bed is soms te groot na my sin. 

As ek vir jou van al my liefie se goeie eienskappe moet vertel, sal ek nog baie lank besig wees.   :love7:  Nou weet jy hoe lank hierdie volgende twee weke vir my gaan wees!   :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

 :headbang: vir ZoomZoom en sterkte vir die grasweduwee  :toothy4: