• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ongereelde inkomste

Started by Lox, November 10, 2011, 06:56:18 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

'n Man kom tuis om te sien hoe sy vrou haar tasse pak.
"Ek gaan Durban toe," sê sy. "Ek hoor daar is mans wat R200 betaal vir wat ek verniet vir jou doen."
Die man dink vir 'n oomblik, en begin in stilte sy tas ook pak.
"En wat maak jy nou?" wil sy vrou weet.
"Ek gaan saam," sê die man.

"Ek wil graag sien hoe iemand leef op R400 'n jaar."
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Oeps!  Hy mag dalk net 'n verrassing kry!   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.