• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Don't bite the hand...

Started by Angelica, October 30, 2011, 07:17:18 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Don't bite the hand that feeds you, you might starve...
.. is die woorde waarme ek vanoggend wakker word.
Ek word soms wakker met woorde wat in 'n bondeltjie op die tip van my tong sit en wag om gese te word.
Waarom hierdie spesifieke bondeltjie, weet ek nie.
Maar wat ek wel al gehoor het, is dat besighede miljoene rande skade lei deur daardie klein bietjies wat (on)-skuldig deur werkers weggedra word.
elle

PM

Dit is nou 'n ware waarheid daardie Ellé.  Wat die werkers nie besef nie, is dat hulle op die ou einde tog net betaal vir dit wat hulle wegdra, want more betaal nie net hulle nie, maar die hele samelewing, net meer vir dit wat hulle aankoop, om daardie verliese te dek. 
Die slim mense sê ons sal minimum van 50% minder betaal vir items, as dit nie vir hierdie diefstalle is nie. 
Om te weet is om te verstaan.