• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

grappies

Started by Lox, October 27, 2011, 10:18:20 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Ons was so arm,
my ma het ons een keer 'n week slaghuis toe gevat om die vleis te ruik ...
&
na middag ete het sy ons monde Vaseline gesmeer,
sodat die bure kon dink ons het skaaptjops ge-eet!
xxxxxxxxxxxxxx

My ma het gesê als met "te" is nie goed vir jou nie, dit sluit nou goed in soos groen-te en vrug-te.
Maar sy was heel verkeerd oor tie-te!!

JUFFROU vra vir jannie: "Maak asseblief n sin met oomblik."
Jannie sê: "Die klein blikkie noem die groot blik 'oomblik' "
xxxxxxxxxxxxxxxxxx

Wat is die verskil tussen ander dorpe se riooldamme en Brakpan s'n?
Die ander het nie 'n duikplank nie!
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ek ken net die een van te perd en te-vrede.  Mens word nooit te oud om te leer nie.   :icon_biggrin:

Ga-poe vir die duikplank!
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hehe Lox, die te ene is funny.... en ewe vir die duikplank!
*The one and only AWESOME-EST