• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n ritteltit-ervaring

Started by adele, October 03, 2011, 09:36:29 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

ek verkyk my aan hierdie groepie maar dit gaan net by kyk bly, ek gaan dit definislis nie probeer nie
http://www.youtube.com/watch?v=RA67fywFXwM
adéle  :grommit:

Lox

demit hulle kan dans hoor

as ek dit moet probeer is ek môre oggend styf op plekke waar ek nie geweet het ek het plekke nie.

moeg maak se moses, en kyk hoe smile daai wat dans hulle geniet dit baie.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Grote gedorie hulle het energie wat skrik vir niks  :icon_biggrin: Wonder of ek en Toppie twee minute sal hou  :icon_bigsmurf: Adéle baie dankie vir die genotvolle skakeltjie. Ekke het ganiet! Vir baie jare saam met myse pagoed sulke musiek gemaak  :love7:

PM

Die rieldansers het beslis by die volkspelers afgekyk Adelé.   :icon_biggrin:  Die kleredrag en van die passies lyk darem baie bekend.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.