• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Photoscape deel 2 verwronge fotos

Started by Lox, October 11, 2011, 12:32:01 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

ek het gisteraand so effe gespeel met die program en toe ek die fotos laai op phtobucket sien ek dis 130. sal nou nie alles kan wys nie, dis te veel.


so lyk duin 45



met 'n pan water wat spieëlglad is. ek het die boonste foto gecrop en afgesny by die duin se voet en toe reflection gekies onder home by edit opsie. jy kan die reflection stel ook, meer minder, groter kleiner ens.



op dooievlei se pan




wat ek toe gecrop het op die voet van die duin en reflect



boom op dooievlei



en so lyk die boom na 'n storm van distrot en swirl

boom op dooievlei



wat so verander kan word ( ek dink dis edge)



i duin wat ek gecrop en gedraai het dat dit al is wat oorbly



en distort swirl net effens



en meer



2 of 3 keer na mekaar gedestrot met swirl



vaal woestyn voorgrond



wat water gekry het met reflection






kleur verstel na crop en reflection, effe dieper donker blou




en nou is dit 'n negatief.



genoeg vir eers.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Lox, ek sien hier kom groot kunswerke vir ons volgende boek.  Ek dink dit gaan vinniger gebeur as wat ek gedink het.  Daar is reeds oor die 100 bladsye wat lê en wag. 

Om te weet is om te verstaan.

Lox

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Fransi


Meraai vannie Baai

Pragtig Stoffel! Oe ek is doelverlief op hierdie program hoor  :love7:

PM

Het jou katvis!   :icon_biggrin:  Ek het die tweede plasing verwyder Raaitjie.  Lyk my dit is die koue wind hierdie kant wat die oorsaak is.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai