• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

toekomstige verlede

Started by Louis, May 25, 2011, 10:38:32 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Louis


mens vergeet nie
en sal altyd onthou.
die verlede sal gedurig voor sy aangesig ontvou
hy let nie op na die liefde en rykdom
wat hom in die hede kan toekom
maar sal liewer op sy tone staan
om in die toekoms in te staar

Angelica

'op sy tone staan'.... Jy bedink die dinge fyn, ne?
elle

PM

Iewers in jou werk is 'n spiertjie wat knaend aan my mondhoeke trek!  Dit is goed gesê!
Om te weet is om te verstaan.

adele

oulik! ek lees en geniet elke woord.

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Hierdie een is gegaps.  Dankie Louis.
Om te weet is om te verstaan.