• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Handsnip

Started by Meraai vannie Baai, October 03, 2011, 08:47:20 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

*Antwoord PM so op Naas se knieknik  :notworthy: Sal ek dan handsnip as ek julle salueer  :icon_salut:
007 lig die hoed en knak die knieg met 'n amen suster! En so is dit virewig in die  :book1: :notworthy:

PM

Dankie Raaitjie. 

Dankie, een van daai klein woordjies met die groot betekenis.  'n Woordjie wat ek al holrug gery het. 
In ons volgende boek moet ons woorde insit met prentjies daarby.  Ons moet al ons kunstenaars nader sleep om vir ons prentjies te teken.  Ek dink ons kan seker teen volgende Augustus ons nommer twee boekie in die hand hĂȘ, daar is al 50 bladsye in van ouens wat graag wou deelneem, maar nie plek kon kry nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai