• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Tant Saartjie

Started by Naas, October 03, 2011, 08:23:30 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Ek was een dag net lekker gebier
En ek loop daar na die stad
Ek het toe daar 'n girl ontmoet
Sy loop daar langs die pad
Ek vra haar toe of sy dan nie lus het nie
Om stukkie saam met my te eet
Sy se my sy's nie honger nie
Maar magtig sy kon vreet
Twee borde sop
'n hele beeskop
Hoendereiers by die dosyne
En toe kook ta' Saartjie
Die boerwors en tamatie
Alles in 'n lieflik  pan
Daar was soutvleis koud
'n hele beesboud
En 'n hele bottle brannewyn
Maandag op kantoor
Mosselinie het die saak verloor
Mosselinie het gedink dis goud wat blink
Toe hy naderkom was dit stront wat stink
Italjaner, jou onbeskofte Italjaner



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai


PM

... sê groete vir jou ma.  Ek dink dit kom uit 'n liedjie wat Steve sing.  Is dit Pampoen?

Dankie Naas, vir al die moeite wat jy doen, ons waardeer dit baie.
Om te weet is om te verstaan.