• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kaneelkoek

Started by adele, December 06, 2017, 05:57:00 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

KANEELKOEK ... maar eintlik tert

   Beslag:

   60ml botter
        125ml witsuiker
   1eier   
        250ml meelblom
   15ml bakpoeier   
        2ml sout
   125ml melk
        kaneelsuiker
   
   Stroop:

   60ml botter
   250ml witsuiker      
   1 blik (170g) ingedampte melk

Verhit oond tot 180 C.
Verroom smeer en suiker en klop die eier by.

Sif droë bestanddele saam.
Roer meelmengsel en melk by eiermengsel.
Skep beslag in gesmeerde tertbord.
Strooi kaneelsuiker oor.
Bak 20-25 minute.

Berei stroop - verhit bestanddele saam tot kookpunt.
Giet stroop bietjiesgewys oor warm koek.

Dien koek louwarm op met room.
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai