Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: PM on April 19, 2011, 10:29:38 AM

Title: Dieremishandeling
Post by: PM on April 19, 2011, 10:29:38 AM
Wat is die toppunt van dieremishandeling?

Om vir 'n slang viagra in te gee.   :bootyshake:
Title: Re: Dieremishandeling
Post by: Lox on June 22, 2011, 04:22:06 PM
hy sal sukkel om om die draaie te seil.