Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Waar is jy? => Topic started by: PM on March 16, 2024, 10:16:13 AM

Title: AB waar is jy?
Post by: PM on March 16, 2024, 10:16:13 AM
Ek wonder of jy nou al soveel wenner wyne gemaak het dat jy my nie meer wil ken nie. Ek mis jou en die Kaap.
Kom vertel van jou wyn en waar kan 'n mens bestel.