Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Waar is jy? => Topic started by: Naas on October 18, 2019, 09:01:31 PM

Title: Boodskap van PM en Hannes
Post by: Naas on October 18, 2019, 09:01:31 PM
Dit gaan goed met ons albei. Net die normale ouderdom skete!! Hoop dit gaan goed met julle ook. Lekker warm in die bosveld met geen reen sover, baie droog. Lekker naweek!😇
Hulle het ongelukkig geen internetontvangs op die oomblik nie.

 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Boodskap van PM en Hannes
Post by: Meraai vannie Baai on October 19, 2019, 02:27:22 AM
Duisend dankies vir boodskap  :love7: :hello2: :notworthy: