Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Meraai vannie Baai on May 04, 2019, 06:28:22 AM

Title: Forum statistiek vandag 4/05/19
Post by: Meraai vannie Baai on May 04, 2019, 06:28:22 AM
59 Guests, 1 User

Users active in past 15 minutes:
Meraai vannie Baai

Most Online Today: 61. Most Online Ever: 129 (January 12, 2019, 02:10:03 PM)

 :icon_biggrin: :hello2: :headbang: :coffee2:
Title: Re: Forum statistiek vandag 4/05/19
Post by: PM on May 05, 2019, 01:19:48 AM
So eensaam en alleen in die gange.   :color:   Tussen soveel vreemdes.  :angel12:  Ons sal 'n plan moet maak. 
Title: Re: Forum statistiek vandag 4/05/19
Post by: Meraai vannie Baai on May 08, 2019, 10:56:16 PM
Most Online Today: 72.  :angel4: Ek spook alweer alleen tussen vreemdes, so dankbaar ek is nie al een nie. Sal myself verskrik PM  :bootyshake:
Title: Re: Forum statistiek vandag 4/05/19
Post by: PM on May 10, 2019, 04:58:57 PM
In NZ het iemand vir my gesĂȘ hulle kuier gereeld by die forum om hul taal "te lees".  Jou hare sal regop staan as jy hoor hoe die ouens daar Afri-Engels praat.  Dit is nie die een nie, ook nie die ander nie, net die twee goed geklits. 



Title: Re: Forum statistiek vandag 4/05/19
Post by: Meraai vannie Baai on May 10, 2019, 10:11:42 PM
Jou hare gaan hierdie kant ook regop staan  :icon_bigsmurf: ek kry soms groot lag vir my Meisiekind wat nog net Afrikaans praat met ons. Haar sinne is soms so geklits dat ek die ABC sou kon skilder as 'n roereier-gereg.