Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on November 01, 2018, 06:17:27 PM

Title: Leeupoort en krag
Post by: PM on November 01, 2018, 06:17:27 PM
Hier in Leeupoort moet jy versigtig wees vir die weervoorspelling.  Die weer word nog net voorspel dan is die krag af.   :icon_biggrin:
Title: Re: Leeupoort en krag
Post by: Meraai vannie Baai on November 02, 2018, 12:09:08 AM
Giggel ek nou lekker op daai kragtige waarskuwing.

 Electricity can be dangerous. My nephew tried to stick a penny into a plug. Whoever said a penny doesn't go far didn't see him shoot across that floor. I told him he was grounded. Tim Allen
Title: Re: Leeupoort en krag
Post by: PM on November 02, 2018, 07:08:27 PM
 :toothy4:   Ja werklik.  Hier het dit die laaste drie dae maar woes gegaan.  Elke keer as twee wolkies teen mekaar skuur en rammel dan gaan die krag af.