Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: AB on August 20, 2018, 06:46:20 PM

Title: plaaspad by avontuur
Post by: AB on August 20, 2018, 06:46:20 PM
plaaspad  by avontuur
Title: Re: plaaspad by avontuur
Post by: PM on August 26, 2018, 03:06:57 PM
Sekerlik nog 'n pragtige deel van ons mooie land.  Hier by ons is net bos en katoenlande.   :icon_biggrin:
Title: Re: plaaspad by avontuur
Post by: AB on August 26, 2018, 07:48:39 PM
ja die langkloof is mooi
avontuur is waar die langkloof aan die weste kant begin