Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on August 01, 2016, 05:09:52 PM
-
Hartlik welkom hier Marinda. Ons hoop dat jy sommer gou sal welkom voel en orals deelneem.
Jy kan hier vrae vra en sommer iets van jouself ook kom vertel.
-
Het jy geweet dat jy "home" kan druk en dan afrol tot heelonder, daar sal jy die laaste plasings sien.