Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on November 08, 2013, 06:29:30 AM

Title: Baie welkom Sunet
Post by: PM on November 08, 2013, 06:29:30 AM
Ek hoop jy sal gou welkom voel en deelneem aan alles.  As daar iets is waarmee ons kan help kan jy sommer hier vra.
Ons is 'n gawe spulletjie en help graag.   :hello:
Title: Re: Baie welkom Sunet
Post by: Fransi on November 08, 2013, 06:59:49 AM
Baie welkom. :-)