Die Afrikaanse Forum

Ons Publiseer Saam => Boek 2 - bespreking deur almal => Topic started by: PM on May 21, 2013, 04:46:13 PM

Title: Pragtige bundels in die boek
Post by: PM on May 21, 2013, 04:46:13 PM
Ouens, ek is so 90% klaar met almal se bundeltjies.  Al moet ek dit self sĂȘ, almal lyk pragtig.  Ek kan nie wag om die proefboek te sien nie.  Natuurlik sal daar veranderings en verbeterings gedoen moet word, maar ek is baie opgewonde.   :hello2:
Kan die ouens wat vir my nog inligting skuld asseblief nou so maak. 
Marius, ek weet nog nie wat jy wil plaas nie.  Plaas asseblief vir my die inligting in jou eie plekkie.  As julle ander ouens wil help kyk waarvan julle hou sal ek dit ook waardeer. 




Title: Re: Pragtige bundels in die boek
Post by: Angelica on May 21, 2013, 07:08:37 PM
Ek is druk besig met hulp (nou moet jy weet hoe druk en hoe besig...)  om Cornelis se werk bymekaar te kry.
Geduld.  En jy het baie.
Dankie... :love7:
Title: Re: Pragtige bundels in die boek
Post by: PM on May 22, 2013, 06:10:05 AM
Baie dankie vir jou hulp Elle, ek waardeer dit.