Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on April 18, 2013, 03:24:25 PM

Title: Welkom Karin
Post by: PM on April 18, 2013, 03:24:25 PM
Hartlik welkom op die forum Karin.  Wees welkom en deel in al die gesprekke. 
As jy hulp nodig het, vra gerus, ons help graag.
Title: Re: Welkom Karin
Post by: Trapsoetjie on April 18, 2013, 03:48:17 PM
Hallo en welkom Karin. Geniet al die stories. Ek hoop vlug van jou stories raak te loop.
Welkom welkom

 :angel12:
Title: Re: Welkom Karin
Post by: Meraai vannie Baai on April 19, 2013, 04:12:30 AM
Welkom ook van die anderkant van die aardbol af, Karin. Vriendelike handskud.
Title: Re: Welkom Karin
Post by: Fransi on April 19, 2013, 11:09:09 AM
Baie welkom. :-)