Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on March 10, 2013, 08:59:30 AM

Title: Francois Vertue, baie welkom by die forum.
Post by: PM on March 10, 2013, 08:59:30 AM
Ons hoop jy sal gelukkig wees hier by ons.  Maak jouself tuis en kom kuier orals saam.  Hartlik welkom.
Hier kan jy 'n bietjie meer van jouself kom vertel. 
As jy enige hulp nodig het skreeu net, ons help graag.
Title: Re: Francois Vertue, baie welkom by die forum.
Post by: Gawelina on March 10, 2013, 11:40:17 AM
Welkom, welkom! Baaaaaie welkom!
Title: Re: Francois Vertue, baie welkom by die forum.
Post by: Meraai vannie Baai on March 12, 2013, 06:02:14 AM
Warm welkom en handskud van die anderkant van die aardbol ook vir jou Francois  :icon_salut: