Die Afrikaanse Forum

Woordskuur => Kreatiewe Skryfstyle => Topic started by: Meraai vannie Baai on December 02, 2012, 05:29:42 AM

Title: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: Meraai vannie Baai on December 02, 2012, 05:29:42 AM
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Vrese%20wat%20ek%20abba_zps6e0659e6.jpg)
Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: Meraai vannie Baai on December 02, 2012, 05:32:46 AM
Hier kruis woorde soos in 'n blokkiesraaisel en die vorm die beeld.

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Koffietyd.jpg)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Wievliegsaam_zps915a4ce0.jpg)
Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: Meraai vannie Baai on December 02, 2012, 05:40:46 AM
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Omegabet.jpg)
Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: Meraai vannie Baai on December 02, 2012, 05:41:55 AM
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Nederig-1.jpg)
Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: Fransi on December 02, 2012, 08:34:38 AM
Ek lief hierdie vorm en jy doen dit meesterlik.
Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: Meraai vannie Baai on December 03, 2012, 11:22:06 PM
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Kringloopgedigomdiemaan-1.jpg)

Die woorde in 'n kringloopgedig moet kloksgewys en ook anti-kloksgewys gelees kan word. Dit stel 'n groot uitdaging aan die skrywer.

Hier is Strofe 2 en 3 van my gedig. Ek plaas albei vorm (van links na reg en visa versa.)

Deur menswees-seisoene
teister hoekoms en waaroms;
getoom en gesaal -
vrees/haat word een, 
verbrysel toekomsdrome ...

Onbereikbaar is vrede,
maar blindelings soek ons.
Klein en nietig so is menswees.
Moedverlorene; 'n banneling -
sinloos Godsverlate ...

           ****

Godsverlate, sinloos
banneling - 'n moedverlorene.
Menswees is so nietig en klein.
Ons soek blindelings maar
vrede is onbereikbaar.

Toekomsdrome verbrysel -
een word haat/vrees;
gesaal en getoom...
Waaroms en hoekoms teister
menswees-seisoene deur.
Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: Fransi on December 04, 2012, 07:46:54 AM
Besonders en fyndink geskryf.
Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: PM on December 04, 2012, 12:20:36 PM
Hierdie een is my gunsteling.  Ek lief dit. 
Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: Meraai vannie Baai on December 10, 2012, 04:08:47 AM
Dankie Naas, jou kommentaar op die foto is die perfekte dansmaat vir die sonneblomduet :notworthy:
                                            
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Sonneblom.jpg)
Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: Naas on December 10, 2012, 04:34:07 AM
Haai Oe Allie! boor ek nou my groottoon 'n gat in die teer, al sy dulux van die nael af.
Dank Ta' Raatjie.



 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: Meraai vannie Baai on December 10, 2012, 04:46:43 AM
Ek giggel alweer diekant vir jou prentjiewoorde Naas  :love7:
Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: PM on December 18, 2012, 01:13:27 PM
Hierdie is werklik pragtig.  Sommer 'n aanloopbaan vir die bye ook. 
Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: Meraai vannie Baai on December 19, 2012, 12:45:39 AM
PM, nou soek ek alweer die 'ek like, ek like' knoppie  :`ip2:
Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: Meraai vannie Baai on April 23, 2013, 01:32:31 AM
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/oufietse.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/oufietse.jpg.html)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Klipmuur.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Klipmuur.jpg.html)

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Meraaibyklipgebou-1.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Meraaibyklipgebou-1.jpg.html)


Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: PM on April 23, 2013, 07:42:28 AM
Skuus dat ek hier "intjip", ek wil net graag Naas se ekphrasis gebruik as 'n voorbeeld vir die ouens wat wil weet hoe om hul eie werk vir boek 2 saam te stel. 
Ek kan wel die voorbeelde wat hier op die forum geplaas is haak en plak in my Power Point program.  Daar is twee probleme met die sonnebloempie.  Dit is in "portrait" formaat en nie in "landscape" gedoen nie.  Ek kan dit in my program rek en strek maar dan trek sonnebloempie skewebek.  Let op na die volgende probleem, as die boek drukkers toe gaan, sal die bewoording aan die linkerkant afgesny word. Ek sou die sonnebloempie kon gebruik sonder om dit te rek en strek, en die bewoording langsaan plaas, maar ek kan nou niks daaraan verander nie.  Indien ek die prent het en die woorde apart, kan ek dit rondskuif tot waar dit mooi inpas.  Capish?
Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: Meraai vannie Baai on April 24, 2013, 12:50:27 AM
Dankie vir jou passie, harde werk met boek 2 en liefdevolle toewyding PM! Om 'n klompie skrywers gelukkig te hou, wil beslis gedoen word!  Ek weet dat die fotos met woorde op, 'n groot kopseer vir jou is om dit perfek geplaas te kry. Dankie vir die moeite wat jy alreeds gedoen het met myne. Dit is die wonderlikste gevoel om te weet dat jou eie woorddisse knussies gaan pronk tussen ander skrywers se pragwerke. Ek trippel al opgewonde as ek net dink hoe dit gaan voel om boek 2 in my hande te hou!
:love7: :icon_salut: :notworthy:

Dit is  baie goeie raad wat jy hier vir ons gee, matertjie. Sal dit beslis onthou in die vervolg as ek weer so iets skep dat ek ingedagte hou dat die foto en woorde dalk later opgeneem kan word in 'n bundel/boek wat in ander formaat gedruk is.

Title: Re: Ekphrasis ('n Woord en beeld duet)
Post by: PM on April 24, 2013, 04:18:55 PM
Dit sal so baie help, dankie Raaitjie.