Die Afrikaanse Forum

Bak en brou => Resepteboek => Souse => Topic started by: Meraai vannie Baai on December 02, 2012, 12:14:03 AM

Title: Njammie doopsous uit Gatkantland
Post by: Meraai vannie Baai on December 02, 2012, 12:14:03 AM
Een houertjie suurroom
indien nie bekommerd oor gewig -
maak dit sommer volroom!
Kwart pakkie kits-sop daarby
As jy hou van tangy ..
Voeg net mayo by!
Enige sousie bygevoeg
uit die kas, sal almal verras
Geniet en deel jou eie met my!!
©