Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Helpmekaar => Topic started by: Ah Willa on November 08, 2012, 01:49:05 PM

Title: Maak geld met jou skryfwerk
Post by: Ah Willa on November 08, 2012, 01:49:05 PM
Hy julle

weet nei almal is meer deel van Woes nei - ek is glad nie deel van die forum nei - maar nog aan die voorkant waar gedigte ens geplaas word.

Hierdie link is onlangs gedeel - dalk kan iemand hierby baat vind - my gedigte is te lank en orrelevant ... but who knows - somebody here might earn a $$ or two

http://www.woes.co.za/bydrae/rubriek/aandag-asseblief-alle-woes-digters-en-skrywers