Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: AB on October 29, 2012, 09:34:14 PM

Title: fotos van 'n haai
Post by: AB on October 29, 2012, 09:34:14 PM
ek nou nie seker waar ek die webblad se adres moet plaas nie.

As jy wil kyk hoe lyk 'n haai se bek se binnekant, loer hier.....

http://www.thedivesite.co.za/news/214/photographer-gets-shot-of-a-lifetime
Title: Re: fotos van 'n haai
Post by: PM on October 30, 2012, 06:59:22 AM
Nou weet jy hoekom ek 'n ooreenkoms met die haaie het:
Hulle loop nie in my strate nie en ek swem nie in hulle water nie.   :icon_biggrin:
Title: Re: fotos van 'n haai
Post by: Ah Willa on October 30, 2012, 10:38:49 AM
Ja-nee - ek swem nie in hulle strate nie en hulle loop nie in my waters nie ... dis scary tande die

My boet is 'n diepsee duiker en hy lief die goed - ek dink sy koppie raas  :icon_scratch: