Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Helpmekaar => Topic started by: Anina on August 17, 2012, 04:28:35 PM

Title: Troetelname
Post by: Anina on August 17, 2012, 04:28:35 PM
Goeie dag

 

Ek is so trots op my taal en my nuwe man. Hy het soos my ridder op sy wit perd in my lewe in gallop toe ek alle hoop laat vaar het op geluk in die lewe.

 

Ek wil so graag vir hom ‘n baie spesiale troetelnaam noem.  Ek kan net aan niks dink of niks kry op die net wat met een spesiale woord my prins beskryf nie.  My held het ‘n baie spesiale naam nodig.

 

Seblief help my

 

Groete

Anina

 :dontknow:
Title: Re: Troetelname
Post by: Gawelina on August 17, 2012, 09:50:40 PM
Troetelname kom vanself. Gee dit tyd. Op 'n dag gaan die naam sommer vanself uitglip.
Title: Re: Troetelname
Post by: PM on August 18, 2012, 05:28:54 AM
My liefie is my "Gog".  Oorspronklik was dit "Goggabie" en toe word dit "Gogga" en nou is hy sommer my "Gog".
Hierdie jaar is ons 42 jaar getroud.  Deur dik en dun, pes en plaag, soet en suur, ons klou aan mekaar.  Sonder hom sal my lewe leeg wees. 

Ek dink ook ek is die enigste persoon wat Hannes op sy voorletters aanspreek.  JC. (Engelse JC)

Dit is moeilik om te help met 'n troetelnaam as jy nie die persoon ken nie.  Het jy al 'n paar name in gedagte?
Kom deel dit met ons dan help ons jou kies. 
Title: Re: Troetelname
Post by: Meraai vannie Baai on June 14, 2016, 11:40:50 PM
As ek van my wederhelf praat is hy 'Outop' en as ek hom self aanspreek (formeel klink dit nou) noem ek hom Oom Lock. As die kinders hier is dan is hy Dad en gewoonlik beteken dit ek gaan iets vra namens hulle of iets van hulle met hom bespreek. As hy iets gedoen het wat my verkeerd opvryf (kan dit op my een hand tel) is hy Jan Adriaan!   :icon_biggrin:
Title: Re: Troetelname
Post by: Naas on June 18, 2016, 05:26:15 AM
Jy kies nie 'n troetelnaam van die internet af nie. 'n Troetelnaam bekruip jou soos masels. Voor jy weet is hy daar.
Toe my seun Klein was het 'n vriendin hom altyd poepol genoem. Vandag is sy pragtige meisie sy Poepol en sy is mal daaroor.

  :icon_bigsmurf:
Title: Re: Troetelname
Post by: PM on June 21, 2016, 11:56:50 AM
 :sign10:  Verseker!
Title: Re: Troetelname
Post by: Meraai vannie Baai on June 22, 2016, 12:19:25 AM
Lekker gegiggel vir die ene Naas. Ons het grootgeword met troetelname wat nou skelname is. My Meisiekind is nog steeds my ou 'Meidjie' en al die jare was my ouma se troetelnaam vir die kleinseuns 'my ou kaffertjie'. Die liefdevolle uitdrukking op haar gesig as sy hulle teen haar bors vasgedruk het terwyl sy hulle so noem, sal my altyd by bly! As ek dit vergelyk met wat die naam nou ontlont wil ek wegkruip.
Title: Re: Troetelname
Post by: PM on June 22, 2016, 02:35:23 PM
Ja toggie tog.  Ek lees net vandag in die Huisgenoot van 'n vrou wat R150 000 boete gekry het omdat sy gesê het die mense wat die strande so bemors is soos ape.  Dit het haar en haar dogter se lewens verwoes.
Title: Re: Troetelname
Post by: Meraai vannie Baai on June 22, 2016, 11:12:39 PM
Siek wereld waarin die skaal net een kant toe weeg  :crybaby2:
Title: Re: Troetelname
Post by: Naas on September 24, 2019, 11:08:54 AM
Ek stem saam... Die Ape wat die strande bemors gedra hulle nes mense.



 :icon_bigsmurf: