Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Ah Willa on June 03, 2012, 06:41:12 PM

Title: soenbaarmooi
Post by: Ah Willa on June 03, 2012, 06:41:12 PM
Cute = soenbaarmooi (my probeerslag)   :angel12:
Title: Re: soenbaarmooi
Post by: Meraai vannie Baai on June 04, 2012, 08:53:01 AM
Presies wat ons kleinste kaboutertjies is, hulle is cute aldus soenbaarmooi. Lief dit Willa!!  :book1: :icon_salut: :notworthy: