Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on September 29, 2011, 07:13:46 AM
-
Lees ek gou my e-pos, laat ek vertel.
Marion van Holland kom kuier die 5de Oktober. Sy skryf dat sy bekommerd is oor haar man en ek antwoord dat ek jammer is om te hoor dat Ton "ongesteld" is.
Onder aan Marion se briefie, PS
p.s. weet je dat '' ongesteld" het Nederlandse woord is voor de maandelijkse periode van de vrouw?! Prachtig die taal, Ton vond het erg grappig!
:read2:
-
:icon_biggrin: Lekker lag ekke ook nou. Ja, nee kyk. dis verstommend hoe gewone woorde in ander tale totaal onaanvaarbaar is, of uit plek geplaas word. :angel4: ..en is dit nie wonderlik hoe ek verkeerd kan praat nie. :dontknow: :color:
:angel12:
-
Jy praat reg, ons verstaan net verkeerd. :icon_biggrin: 'n Ou kan sleg in die verleentheid kom, gelukkig verstaan ons vriende dat dit net 'n "begrips verskil" is.
-
Jy praat reg, ons verstaan net verkeerd. :icon_biggrin:
:laughing7: Ek hou van die een PM, ek gaan hom gebruik. Wanneer iemand weer hul T-Stang knoop, :toothy4: gaan ek eenvoudig sĂȘ, dis nou nie my skuld dat jy nie reg kan verstaan nie :icon_biggrin: :laughing7:
:angel12:
-
Ek lag nog vir daai een. 'n Mens kan ook seker nie ingelig wees op alle gebiede nie. :icon_biggrin: