Teacher:
Little Johnny, can you tell me the name of 3 great kings who have brought
happiness and peace into people's lives?
Little Johnny answered:
Drin-king, smo-king, and bon-king.
haha ek net twee van daai is goeie konings!
eerste en laaste...ek stem saam
Ek wonder dikwels wie tyd het om sulke grappies uit te dink, of gebeur die maar net. :icon_biggrin:
Ek :icon_scratch: en verwonder my ook altyd aan die oorsprong van grappe. Dit is kreatieflike humor op sy beste en sweef meestal anoniem oor die aardbol!
Sonder hierdie humor sal ons dit nie oorleef nie Raaitjie! :icon_biggrin: