Text only
|
Text with Images
Die Afrikaanse Forum
Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on September 28, 2011, 07:51:35 AM
Title:
PM se 'abiesietjies'
Post by:
Meraai vannie Baai
on
September 28, 2011, 07:51:35 AM
ABC woorddis het nog nooit so liefdevol-beskrywend vir my geklink soos PM se 'abiesietjieswerkies'
:book1: :notworthy:
Title:
Re: PM se 'abiesietjies'
Post by:
PM
on
September 28, 2011, 09:59:56 AM
Dit was lekker tong in die kies, ek het geweet jy is oppad met die woordmandjie Raaitjie. :love7:
Text only
|
Text with Images