Onlangs by n baie lekker troue wat ek by gewoon het vra die Seremonie meester: "Al die mans wat getroud is, gaan staan asseblief by die persoon wat jou so lank in julle huwelik bygestaan het en gelukkig gehou het"
Toe word die barman amper dood gedruk!
haha ek het hierdie grappietjie so 5minute terug per BBM gekry! :icon_biggrin: :icon_biggrin:
Ek gaan 'n barmoeder word! :bootyshake: