Dierlike stadiums van mans!!! (10-20 jaar) - bobbejaan - beklou als wat voorkom!! (20 - 30 jaar) - meerkat - spring heeldag vat gat tot gat!!! (30 - 40 jaar) - leeu - vreet alles wat voorkom!!! (40 - 50 jaar) - hond - jaag alles en weet nie wat om te maak as hy dit vang!!! (50 - 60 jaar) - pappegaai - praat net daaroor!!
Wat wo! My een oupa moes trou op 50 (my tannie is twee jaar jonger as ek) en die ander een is met sy 5de vrou getroud op 82. :icon_biggrin:
ek wonder of dit rerig waar is, want dan gaan ek moet begin jonger man vang teen die tyd dat ek 30 is
Ek dink my oupa's vertel die ware verhaal. Wees rustig. Dit is erg genoeg om een man groot te maak, hoekom wil jy weer voor begin? :toothy4: *koes*
want as jy hom met die hand groot maak weet hy mos waarvan jy hou :evil6:
is mos lekker om met die hand groot gemaak te word.....
Julle twee is baie skerp vandag. Skerper as 'n naald se punt! :icon_biggrin:
liefie se ek het net altyd een ding op die brein... ek dink nie so nie... dits net daai skerpheid wat deurkom!!
solank dit 'n lekker ding op die brein is.....
haha ja natuurlik! sjokolade!! :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: