Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Lox on September 21, 2011, 05:17:14 AM
-
Pa pak sy tas vir n besigheids trip. Sy 3 jarige dogtertjie sit op die bed en speel. Sy steek 2 vingertjies uit na hom en roep 'Pappa kyk'. Speels gryp hy haar hand en druk haar 2 vingertjies in sy mond terwyl hy lag en se: 'Ek eet sommer jou vingers op'. Hy gaan toe aan met pak. Hy sien toe sy staar met skok na haar vingertjies en hy vra haar toe wat is fout? Sy antwoord: 'Wa my snot nou?
-
Ja-nee, dit sal erg vir 'n pa wees, 'n ma sal nie eers omgee nie. :snorting:
-
hehe ek sal my doodlag as ek dit moet sien gebeur!
-
:icon_biggrin: wa my snot nou! In pa se magie! :icon_biggrin: Weet net nie of dit daar gebly het nie! :icon_biggrin:
-
dalk het pa vinnig gehol soos sy maag opruk.....
-
hehe ek weet nie jong.... as ek nou moet dink aan my pa, hy sal seker beitjie geskok wees en dan lekker saam lag!